Nuus oor my kat (3)

R160.00

Die derde boek in Bachelet se reeks oor ‘n lawwe kat, wat eintlik glad nie ‘n kat is nie …

(Ook goedkoper as ‘n bundel van al 3 boeke beskikbaar. Sien “Bundels”.)

18 in voorraad (kan steeds bestel word)

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Die derde boek in Bachelet se reeks oor ‘n lawwe kat, wat eintlik glad nie ‘n kat is nie …

In hierdie boek ontdek jy dat die buitelug uitstekend vir jou gesondheid is en dat die liefde jou nie noodwendig dom maak nie.

(Ook goedkoper as ‘n bundel van al 3 boeke beskikbaar. Sien “Bundels”.)

 

OOR DIE OUTEUR

Gilles Bachelet (1952) het vir tydskrifte en kinderboeke begin illustreer nadat hy kuns studeer het. Hy is ’n dosent in illustrasie aan die Ecole Supérieure d’Art in Cambrai, Frankryk.

 

OOR DIE VERTALER

Dr Nicol Stassen is die besturende direkteur van Protea Boekhuis. Hy het ’n BA-graad in tale, ’n meestersgraad in chemiese ingenieurswese en ’n doktorsgraad in geskiedenis. Hy is ’n navorsingsgenoot by die Universiteit van Pretoria. Hy het reeds verskeie kinderboeke uit o.a. Deens, Duits, Engels en Nederlands in Afrikaans vertaal. Verder is hy die outeur van boeke soos Afrikaners in Angola 1928-1975 (2010) en William Chapman – Reminiscences (2011).

 

LESERSPROFIEL

Lesers van alle ouderdomme.

Addisionele Inligting

Gewig 0.405 kg
Mates 29.5 × 26.5 cm
Outeur

Gilles Bachelet

Illustreerder

Gilles Bachelet

Vertaler

Nicol Stassen

Verskyningsdatum

Februarie 2015

Aantal bladsye

32

Omslag

Hardeband

ISBN

978-1-4853-0193-6

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Nuus oor my kat (3)" te beoordeel
Mandjie