’n Reuse Kopseer: Die verhaal van Dawid en Goliat

R50.00

Leer jou kinders hoe om enige reus in hulle lewe te oorwin deur geloof en moed wat van God af kom – net soos Dawid!

’n Reuse kopseer: Die verhaal van Dawid en Goliat is die geliefde Bybelstorie van Dawid en Goliat in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer hulle hoe ons moed en krag by God kry wanneer ons op Hom vertrou.

Die boek het plek aan die einde waar die kind sy of haar naam kan neerskryf as deel van hulle persoonlike toewyding aan Christus.

• Teks in prettige rym
• Kleurvolle illustrasies
• Plek aan die einde waar kinders hulle name kan neerskryf as deel van hulle persoonlike toewyding aan God

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Leer jou kinders hoe om enige reus in hulle lewe te oorwin deur geloof en moed wat van God af kom – net soos Dawid!

’n Reuse kopseer: Die verhaal van Dawid en Goliat is die geliefde Bybelstorie van Dawid en Goliat in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer hulle hoe ons moed en krag by God kry wanneer ons op Hom vertrou.

Die boek het plek aan die einde waar die kind sy of haar naam kan neerskryf as deel van hulle persoonlike toewyding aan Christus.

 

LESERSPROFIEL

5- tot 8-jariges

Addisionele Inligting

Mates 19.8 × 19.8 × 4.0 cm
Outeur

Delores Gully & Paul Gully

Aantal bladsye

32

Omslag

Sagteband

ISBN

9780638009101

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "’n Reuse Kopseer: Die verhaal van Dawid en Goliat" te beoordeel

Jy mag ook hou van…