Beskrywing
‘n Mensie in my mamma se pensie kom wys die spesiale verhouding tussen ‘n mamma en haar dogtertjie. Vanuit die amper-ousus se oogpunt vertel dit hoe sy die veranderinge in haar mamma sien en beleef wanneer haar mamma weer swanger raak. ‘n Ideale boek vir as jy ouboet of ousus word!
Die boek het duursame, gelamineerde bladsye – perfek vir klein handjies!
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.