‘n Huis vir Tippie

R160.00

n Huis vir Tippie is ‘n pragtige, atmosferiese verhaal oor die vriendskap tussen ‘n seuntjie en ‘n straatkat.

Die seuntjie bring elke dag ‘n nuwe bakkie melk en wen so die kat Tippie se vertroue. Maar op ‘n dag is daar nie ‘n bakkie nie. Geen bakkie nie, en ook geen seuntjie nie. Tippie verdwaal en verkeer in gevaar. Sal die twee vriende mekaar ooit weer sien?

8 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

n Huis vir Tippie is ‘n pragtige, atmosferiese verhaal oor die vriendskap tussen ‘n seuntjie en ‘n straatkat. Die seuntjie bring elke dag ‘n nuwe bakkie melk en wen so die kat Tippie se vertroue. Maar op ‘n dag is daar nie ‘n bakkie nie. Geen bakkie nie, en ook geen seuntjie nie. Tippie verdwaal en verkeer in gevaar. Sal die twee vriende mekaar ooit weer sien?

 

OOR DIE OUTEUR

Tom Percival is ’n bekende outeur en illustreerder van kinderboeke. Sy debuut-prenteboek is Tobias and the Super Spooky Ghost Book en hy is ook die illustreerder van die Skulduggery Pleasant-reeks, geskryf deur Derek Landy.

 

OOR DIE VERTALER

Shané Kleyn (1986) is sedert 2010 Protea Boekhuis se kinder- en jeugboekredakteur. Sy het reeds verskeie kinderboeke uit o.a. Engels en Nederlands in Afrikaans vertaal. Hierdie boeke sluit in: 

Die groot boude-boek, Dirkie en Die wikkelboude-dansie (Guido van Genechten)

Tobie Welgemoed en sy ongewone troetelgoed, Die eier en Viskos (M.P. Robertson)

Die wraak van Knor (Tosca Menten & Elly Hees)

Die groot boek van groot dinosourusse (Alexander Frith & Fabiano Fiorin) en

Die voëltjies se ABC (Piet Grobler)

LESERSPROFIEL

Kleuters en voorskool

 

Addisionele Inligting

Mates 26.5 × 26 cm
Outeur

Tom Percival

Illustreerder

Tom Percival

Vertaler

Shané Kleyn

Aantal bladsye

32

ISBN

9781869195397

Omslag

Hardeband

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "‘n Huis vir Tippie" te beoordeel
Mandjie