’n Hond sal dit beslis nie wees nie

R100.00

Mamma se vriendin het onlangs gevra: “Nou, wat sal dit wees?” Mamma het geantwoord: “Gesond!” En Pappa het gesê: “’n Hond sal dit beslis nie wees nie!” Toe lag almal. Behalwe ek. Hoekom dan nie ’n hond nie? Daar is mos al ’n kind! Maar ons kort ’n hond.

9 in stock

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Description

AGTERGROND

Mamma se vriendin het onlangs gevra: “Nou, wat sal dit wees?” Mamma het geantwoord: “Gesond!” En Pappa het gesê: “’n Hond sal dit beslis nie wees nie!” Toe lag almal. Behalwe ek. Hoekom dan nie ’n hond nie? Daar is mos al ’n kind! Maar ons kort ’n hond.

 

OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER

Martin Baltscheit is in 1965 in Düsseldorf gebore en het kommunikasie-ontwerp by die Folkwangschule in Essen gestudeer. Hy is ’n strokiesprent-tekenaar, illustreerder, akteur en skrywer van kinderboeke, romans, hoorspele en teaterstukke. Sy werk is al talle kere bekroon. Martin Baltscheit woon in Düsseldorf.

Katja Kamm is in 1969 gebore. Sy het kommunikasie-ontwerp en illustrasie gestudeer in Trier, Hamburg en New York. Deesdae woon sy in Hamburg en werk as illustreerder in verskillende media. Haar boeke is reeds talle kere bekroon, onder meer met die Deutshen Jugendliteraturpreis in 2003 vir die prenteboek Unsichtbar (Onsigbaar).

 

DIE VERTALER

Daniel Hugo was ’n spesialisomroeper by Radiosondergrense en is steeds verantwoordelik vir die literêre program “Leeskring”. Hy is ’n gerekende digter met reeds 13 digbundels op sy kerfstok. As vertaler het hy reeds die werke van o.a. Tom Lanoye, Herman de Coninck, Harry Mulisch, Herman van Veen en Cecily Mary Barker in Afrikaans vertaal.

 

LESERS

5 – 8 jaar oud

 

 

Additional information

Dimensions 25 × 25 cm
Outeur

Martin Baltscheit

Illustreerder

Katja Kamm

Verskyningsdatum

2010

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

48

ISBN

978-1-86919-391-1

Vertaler

Daniel Hugo

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “’n Hond sal dit beslis nie wees nie”

You may also like…

Mandjie