‘n Bybel-dagboek vir meisies 

R150.00

’n Wonderlike dagboek wat ’n stewige grondslag sal lê vir meisies se geloofsgroei.

Die 365 dagstukkies in ’n Bybel-dagboek vir meisies is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong meisies sal elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en geïnspireer word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is God, Jesus, die hemel, liefde, wonderwerke, wysheid en vele meer.
Elke oordenking is gerig op die daaglikse leefwêreld van meisies en bied woorde van troos, vrede en hoop.

 

2 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

’n Wonderlike dagboek wat ’n stewige grondslag sal lê vir meisies se geloofsgroei.

Die 365 dagstukkies in ’n Bybel-dagboek vir meisies is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong meisies sal elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en geïnspireer word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is God, Jesus, die hemel, liefde, wonderwerke, wysheid en vele meer.
Elke oordenking is gerig op die daaglikse leefwêreld van meisies en bied woorde van troos, vrede en hoop.

 

LESERSPROFIEL

Jeug

Addisionele Inligting

Mates 17.8 × 12.6 × 2 cm
Outeur

Jean Fischer

Uitgewer

Christelike Uitgewersmaatskappy

Aantal bladsye

384

Omslag

Sagteband

ISBN

9781431626489

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "‘n Bybel-dagboek vir meisies " te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie