My lapboek: Plaasdiere (Farm Animals)

R150.00

*Afrikaans en Engels*

Die tema van hierdie boek is plaasdiere! Op elke bladsy is ‘n pragtige illustrasie van ‘n Suid-Afrikaanse plaasdier met die dier se naam in Afrikaans en Engels, vir kleintjies om nuwe woorde te leer. Die boeke bevat ook kreukelpapier in die eerste bladsy waaraan hulle vir ure lank kan vat en voel.

The theme of this book is farm animals! On each page is a pretty illustration of a South African farm animal with the animal’s name in Afrikaans and English for little ones to learn new words. The books include crinkle paper in the first page for them to touch and feel for hours!

 

 

1 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Die tema van hierdie boek is plaasdiere! Op elke bladsy is ‘n pragtige illustrasie van ‘n Suid-Afrikaanse plaasdier met die dier se naam in Afrikaans en Engels, vir kleintjies om nuwe woorde te leer. Die boeke bevat ook kreukelpapier in die eerste bladsy waaraan hulle vir ure lank kan vat en voel.

 

BACKGROUND
The theme of this book is farm animals! On each page is a pretty illustration of a South African farm animal with the animal’s name in Afrikaans and English for little ones to learn new words. The books include crinkle paper in the first page for them to touch and feel for hours!

 

LESERSPROFIEL/ READER PROFILE

Babas/ babies

Addisionele Inligting

Outeur/ uitgewer

Human & Rousseau

Omslag

Lapboek

Verskyningsdatum

Julie 2022

Aantal bladsye

8

ISBN

9780798183062

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "My lapboek: Plaasdiere (Farm Animals)" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie