My kat-reeks (1-3)

R400.00

Al drie boeke in Bachelet se reeks oor ‘n lawwe kat, wat eintlik glad nie ‘n kat is nie …

My kat, die mees verspotte kat ter wêreld (1)

Die eerste boek van 3 in die reeks. Boeke kan afsonderlik of in volgorde gelees word. (Ook goedkoper as 'n bundel van al 3 boeke beskikbaar. Sien "Bundels".)

Gilles Bachelet se kat tree soos enige normale kat op - eet, slaap, maak gemors en kom in jou pad- maar in hierdie snaakse en warm prenteboek is hy toevallig....'n baie groot olifant.

18 in voorraad (kan steeds bestel word)

Toe my kat nog klein was (2)

Die tweede boek van 3 in die reeks. Boeke kan afsonderlik of in volgorde gelees word. (Ook goedkoper as 'n bundel van al 3 boeke beskikbaar. Sien "Bundels".)

Wat is meer hartroerend as ’n klein katjie se soeke na moedersmelk met sy klein slurpie? As die gedagte hieraan jou laat verteder, ontdek hoe een van hierdie klein katjies my kat geword het – die mees saggeaarde, die grootste en die mees verspotte kat ter wereld.

4 in voorraad (kan steeds bestel word)

Nuus oor my kat (3)

Die derde boek in Bachelet se reeks oor 'n lawwe kat, wat eintlik glad nie 'n kat is nie …

(Ook goedkoper as 'n bundel van al 3 boeke beskikbaar. Sien "Bundels".)

3 in voorraad (kan steeds bestel word)

Beskrywing

AGTERGROND

Een van my vriende het onlangs vir my ’n boek oor katte gegee.

Ek kon egter nog nie presies vasstel watter soort kat ek het nie …

 

Al drie boeke in Bachelet se reeks oor ‘n lawwe kat, wat eintlik glad nie ‘n kat is nie …

 

OOR DIE OUTEUR

Gilles Bachelet (1952) het vir tydskrifte en kinderboeke begin illustreer nadat hy kuns studeer het. Hy is ’n dosent in illustrasie aan die Ecole Supérieure d’Art in Cambrai, Frankryk.

 

OOR DIE VERTALER

Dr Nicol Stassen is die besturende direkteur van Protea Boekhuis. Hy het ’n BA-graad in tale, ’n meestersgraad in chemiese ingenieurswese en ’n doktorsgraad in geskiedenis. Hy is ’n navorsingsgenoot by die Universiteit van Pretoria. Hy het reeds verskeie kinderboeke uit o.a. Deens, Duits, Engels en Nederlands in Afrikaans vertaal. Verder is hy die outeur van boeke soos Afrikaners in Angola 1928-1975 (2010) en William Chapman – Reminiscences (2011).

 

LESERSPROFIEL

Lesers van alle ouderdomme.

Addisionele Inligting

Gewig 1.215 kg
Mates 29.5 × 26.5 cm
Outeur

Gilles Bachelet

Illustreerder

Gilles Bachelet

Vertaler

Nicol Stassen

Verskyningsdatum

Februarie 2015

Omslae

Hardeband

My kat, die mees verspotte kat ter wêreld (1)

Outeur

Gilles Bachelet

Illustreerder

Gilles Bachelet

Vertaler

Nicol Stassen

Verskyningsdatum

Februarie 2015

Aantal bladsye

32

Omslag

Hardeband

ISBN

978-1-4853-0194-3

Toe my kat nog klein was (2)

Outeur

Gilles Bachelet

Illustreerder

Gilles Bachelet

Verskyningsdatum

Februarie 2015

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

24

Vertaler

Nicol Stassen

ISBN

978-1-4853-0195-0

Nuus oor my kat (3)

Outeur

Gilles Bachelet

Illustreerder

Gilles Bachelet

Vertaler

Nicol Stassen

Verskyningsdatum

Februarie 2015

Aantal bladsye

32

Omslag

Hardeband

ISBN

978-1-4853-0193-6

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "My kat-reeks (1-3)" te beoordeel
Mandjie