Afslag!

My kat, die mees verspotte kat ter wêreld (1)

Original price was: R160.00.Current price is: R120.00.

Die eerste boek van 3 in die reeks. Boeke kan afsonderlik of in volgorde gelees word. (Ook goedkoper as ‘n bundel van al 3 boeke beskikbaar. Sien “Bundels”.)

Gilles Bachelet se kat tree soos enige normale kat op – eet, slaap, maak gemors en kom in jou pad- maar in hierdie snaakse en warm prenteboek is hy toevallig….’n baie groot olifant.

31 in voorraad (kan steeds bestel word)

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Die eerste boek van 3 in die reeks. Boeke kan afsonderlik of in volgorde gelees word. (Ook goedkoper as ‘n bundel van al 3 boeke beskikbaar. Sien “Bundels”.)

Gilles Bachelet se kat tree soos enige normale kat op – eet, slaap, maak gemors en kom in jou pad – maar in hierdie lawwe boek is hy toevallig … ‘n baie groot olifant!

 

OOR DIE OUTEUR

Gilles Bachelet (1952) het vir tydskrifte en kinderboeke begin illustreer nadat hy kuns studeer het. Hy is ’n dosent in illustrasie aan die Ecole Supérieure d’Art in Cambrai, Frankryk.

 

OOR DIE VERTALER

Dr Nicol Stassen is die besturende direkteur van Protea Boekhuis. Hy het ’n BA-graad in tale, ’n meestersgraad in chemiese ingenieurswese en ’n doktorsgraad in geskiedenis. Hy is ’n navorsingsgenoot by die Universiteit van Pretoria. Hy het reeds verskeie kinderboeke uit o.a. Deens, Duits, Engels en Nederlands in Afrikaans vertaal. Verder is hy die outeur van boeke soos Afrikaners in Angola 1928-1975 (2010) en William Chapman – Reminiscences (2011).

 

LESERSPROFIEL

Lesers van alle ouderdomme.

Addisionele Inligting

Gewig 0.405 kg
Mates 29.5 × 26.5 cm
Outeur

Gilles Bachelet

Illustreerder

Gilles Bachelet

Vertaler

Nicol Stassen

Verskyningsdatum

Februarie 2015

Aantal bladsye

32

Omslag

Hardeband

ISBN

978-1-4853-0194-3

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "My kat, die mees verspotte kat ter wêreld (1)" te beoordeel
Mandjie