My groot skree-dag!

R160.00

Gister het ek wakker geword met my bababoetie Ben wat in my kamer rondkruip en aan my goed lek … Toe skree ek: GAAN UIT MY KAMER UIT! en dit was die begin van MY GROOT SKREE-DAG!

Bella het ’n slegte dag – niks is soos sy dit wil hê nie en al wat sy kan doen is skree. Maar slegte dae hou nie vir altyd aan nie, en Bella leer daardie spesiale woord … JAMMER!

’n SKREEUSNAAKSE kinderboek deur die Britse outeur-illustreerder REBECCA PATTERSON.

11 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER

Rebecca Patterson het by die Royal College of Art studeer. Sy is ook die outeur en illustreerder van The Deep End, en het The Gordon Star geskryf. Sy het twee kinders en woon in Cambridge.

LESERSPROFIEL

Kinders van 3-6 jaar oud

Addisionele Inligting

Gewig .300 kg
Mates 28 × 22.4 cm
Outeur

Rebecca Patterson

Illustreerder

Rebecca Patterson

Vertaler

Shané Kleyn

Verskyningsdatum

Januarie 2012

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-86919-538-0

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "My groot skree-dag!" te beoordeel
Mandjie