My groot boek oor vliegtuie, bote en ruimtetuie

R80.00

Het jy al ooit gewonder hoe die eerste vliegtuig en boot gelyk het? Wie was die eerste mens om op die maan te loop? In hierdie groot-formaat boek kan kinders lees oor die eerste skepe, vliegtuie en ruimtetuie tot voertuie wat vir oorloë gebruik word! Die boek bied ‘n omvattende en interessante oorsig van die geskiedenis van onder andere verskeie vliegtuie, bote en ruimtetuie. Elke bladsy bevat helder en groot illustrasies met byskrifte, en ekstra bladsye agterin die boek vir inkleur!

9 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Het jy al ooit gewonder hoe die eerste vliegtuig en boot gelyk het? Wie was die eerste mens om op die maan te loop? In hierdie groot-formaat boek kan kinders lees oor die eerste skepe, vliegtuie en ruimtetuie tot voertuie wat vir oorloë gebruik word! Die boek bied ‘n omvattende en interessante oorsig van die geskiedenis van onder andere verskeie vliegtuie, bote en ruimtetuie.

 

Elke bladsy bevat helder en groot illustrasies met byskrifte, en ekstra bladsye agterin die boek vir inkleur!

 

LESERSPROFIEL

Voorskool; jeug

Addisionele Inligting

Mates 31 × 24 cm
Outeur

Ilaria Barsotti

Aantal bladsye

32

Omslag

Sagteband

ISBN

9780798180993

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "My groot boek oor vliegtuie, bote en ruimtetuie" te beoordeel
Mandjie