My eerste Ysland-avontuur

R240.00

Riaan Manser, Suid-Afrika se gunsteling-ontdekker, is op sy moeilikste en koudste avontuur nog – ’n kajakvaart rondom Ysland! In hierdie avontuur sluit Dan Skinstad, wat dapper die uitdagings van ligte serebrale verlamming trotseer, by Riaan aan. Saam pak hulle ‘n kajakreis deur die ysige water van Ysland aan, waar hulle massiewe golwe, stormagtige winterweer en selfs ‘n aktiewe vulkaan trotseer. Met stories wat jou hare sal laat reggop staan, en illustrasies wat jou sal laat skaterlag, vang hierdie boek die hart van avontuur vas teen die ontnugterende, beeldskone agtergrond van Ysland. Maak jouself gereed vir ‘n avontuur wat jou hart uit jou borskas sal laat spring van opwinding!

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

Voorskool, Jeug, jong tiener

Addisionele Inligting

Outeur

Riaan Manser

Illustreerder

Martinus van Tee

Verskyningsdatum

2024

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

120

ISBN

9780637006361

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "My eerste Ysland-avontuur" te beoordeel
Mandjie