Molkleintjies

R160.00

Mario die mol soek die beste manier om sy kleintjies gelukkig te maak. Hy hou die ander diere op die plaas dop om te sien hoe hulle dit regkry en probeer dan soos ’n hasie hop, soos ’n voël fladder en soos ’n eend rondplas.

Oplaas besef Mario dat sy kleintjies net een ding nodig het, en dis eintlik heel eenvoudig …

 

 

7 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Mario die mol soek die beste manier om sy kleintjies gelukkig te maak. Hy hou die ander diere op die plaas dop om te sien hoe hulle dit regkry en probeer dan soos ’n hasie hop, soos ’n voël fladder en soos ’n eend rondplas.

Oplaas besef Mario dat sy kleintjies net een ding nodig het, en dis eintlik heel eenvoudig …

 

OOR DIE OUTEUR

Ná ’n loopbaan as wetenskaplike het David Bedford begin skryf: Hy is tans die outeur van 29 kinder- en prenteboeke. Bedford woon in Norfolk, Engeland met sy vrou en twee kinders. 

 

OOR DIE ILLUSTREERDER

Rosalind Beardshaw het illustrasie aan die Manchester politegniese skool gestudeer. Voordat sy kinderboeke geïllustreer het, het sy gelukwensingskaartjies en geskenkpapier ontwerp. Haar werk word ook uitgegee deur die uitgewerye Bloomsbury en Macmillan. 

 

LESERSPROFIEL

Kleuters

Addisionele Inligting

Mates 21.6 × 27 cm
Outeur

David Bedford

Illustreerder

Rosalind beardshaw

Vertaler

Shané Kleyn

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

Verskyningsdatum

Julie 2014

ISBN

978-1-4853-0052-6

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Molkleintjies" te beoordeel
Mandjie