Moeps die wenner

R160.00

Vir die diereliefhebbers!

Moeps die mopshond wil altyd wen. Maak nie saak wat die uitdaging is nie, hy móét eenvoudig net die wenner wees. En hy wen gewoonlik … al kul hy so ’n bietjie. Op ’n dag daag hy Worsie die worshond uit om te kyk wie die vinnigste sy hondebak kan leeg eet. Hy val weg en eet so gulsig en gierig moontlik … maar kom skielik agter hy het iets anders ook ingesluk!

Moeps die wenner is ’n rymboek met skreeusnaakse illustrasies. En al is Moeps ’n slegte verloorder, kruip hy gou in jou hart.

Perfek vir voorlees en selflees.

Leer jou kind op ‘n prettige manier dat hy nie altyd hoef te wen nie.

14 in voorraad (kan steeds bestel word)

Beskrywing

AGTERGROND

OOR DIE OUTEUR

Aaron Blabey is van Australië en is die skrywer en illustreerder van ’n hele klomp populêre kinderboeke, onder andere twee topverkoperreekse, Pig the Pug en Bad Guys. Albei dié reekse is reeds in baie tale vertaal en in meer as 25 lande uitgegee. Aaron het ’n stapel vol pryse ingepalm, o.a. die INDIE Book Award for Children’s Book of the Year, Book of the Year-toekenning, twee Australian Book Design-toekennings, vier KOALA-toekennings en hy hou die titel van Australiese Literatuurambassadeur. Hy woon in Sydney.

LESERSPROFIEL

Kinders van 3-8 jaar oud

Addisionele Inligting

Gewig .350 kg
Mates 25 × 24 cm
Outeur

Aaron Blabey

Illustreerder

Aaron Blabey

Vertaler

Philip de Vos

Verskyningsdatum

Junie 2019

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-4853-1050-1

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Moeps die wenner" te beoordeel
Mandjie