Moeps die toeris

R160.00

Moeps gaan saam op reis, maar dit was dalk nie die beste idee om hom saam te neem nie. Oral waar dié stoute mopshond gaan, veroorsaak hy chaos! Hy sit beslis nie sy beste pootjie voor nie. Maar soos die gesegde lui: Elke hond kry sy dag …

Nog ’n lekkerlag rympiesboek vir Moeps se aanhangers!

Ander titels in die reeks: Moeps die skelm, Moeps die ster en Moeps die wenner

 

 

5 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Moeps gaan saam op reis, maar dit was dalk nie die beste idee om hom saam te neem nie. Oral waar dié stoute mopshond gaan, veroorsaak hy chaos! Hy sit beslis nie sy beste pootjie voor nie. Maar soos die gesegde lui: Elke hond kry sy dag …

Nog ’n lekkerlag rympiesboek vir Moeps se aanhangers!

Ander titels in die reeks: Moeps die skelm, Moeps die ster en Moeps die wenner

 

OOR DIE OUTEUR

Aaron Blabey is van Australië en is die skrywer en illustreerder van ’n hele klomp populêre kinderboeke, onder andere twee topverkoperreekse, Pig the Pug en Bad Guys. Albei dié reekse is reeds in baie tale vertaal en in meer as 25 lande uitgegee. Aaron het ’n stapel vol pryse ingepalm, o.a. die INDIE Book Award for Children’s Book of the Year, Book of the Year-toekenning, twee Australian Book Design-toekennings, vier KOALA-toekennings en hy hou die titel van Australiese Literatuurambassadeur. Hy woon in Sydney.

 

LESERSPROFIEL

Kinders van 3-8 jaar oud

Addisionele Inligting

Gewig .350 kg
Mates 25 × 24 cm
Outeur

Aaron Blabey

Illustreerder

Aaron Blabey

Vertaler

Jaco Jacobs

Verskyningsdatum

2021

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-4853-1174-4

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Moeps die toeris" te beoordeel
Mandjie