Mevrou Skaap, die piekniek en die koek

R130.00

Meneer en mevrou Hond is trots op hulle twee pragtige koeke. Saam met hulle dierevriende wil hulle ’n lekker piekniek gaan hou. Maar dan gebeur daar iets onverwags . . .

’n Pragtige kyk-en-soekboek deur Thé Tjong-Khing wat kinders (en hul ouers!) ure se vermaak sal verskaf. Hierdie boek is in dieselfde tradisie as die gewilde Where’s Wally.

Soek die koek! is bekroon met o.a. die Woutertje Pieterse-prys (2005) en die Zilveren Penseel (2005)

7 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

OOR DIE OUTEUR

Thé Tjong-Khing is in 1933 in Purworedjo, Indonesië gebore. Ná sy skoolopleiding en drie jaar se studie aan die Seni Rupa Kunsakademie in Bandung, gaan hy in 1956 na Nederland om verder te studeer. Hy word egter gou by Toonder Studios aangestel waar hy as strokiesprentkunstenaar werksaam is. Sedert 1971 werk hy voltyds as vryskutkunstenaar van oorwegend kinderboeke.

LESERSPROFIEL

3+

Addisionele Inligting

Gewig 0.300 kg
Mates 28.5 × 24.5 cm
Outeur

Thé Tjong-Khing

Verskyningsdatum

2009

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-86919-285-3

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Mevrou Skaap, die piekniek en die koek" te beoordeel
PRYSWENNER
Mandjie