Mannetjies Alfabet Avontuur

R150.00

Die Mannetjies Alfabet Avontuur bestaan uit 26 illustrasies, een vir elke letter van die alfabet.

5 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Die Mannetjies Alfabet Avontuur bestaan uit 26 illustrasies, een vir elke letter van die alfabet.

Kinders kan hul woordeskat uitbrei, die letters van die alfabet leer ken, aan die aktiwiteite deelneem, of net ‘n bietjie inkleurpret geniet!

Die bladsye bevat aktiwiteite om kinders se kreatiwiteit, observasie en vroeë letterherkennings- en probleemoplossingsvaardighede aan te moedig.

‘n Engelse weergawe is ook beskikbaar, Mannetjies Alphabet Adventure.

 

LESERSPROFIEL

Kinders 3 – 7 jaar

Addisionele Inligting

Gewig 0.130 kg
Mates 21.0 × 29.7 cm
Outeur

Jes Foster

Omslag

Sagteband

Hoeveelheid bladsye

28

Mandjie