Lotta se lewe: Konyne by dosyne (1)

R195.00

Lotta Liebenberg is tien jaar oud. Haar beste vriendin se naam is Chantelle, sy hou van pannekoek en sy is MAL oor diere. Maar eintlik is sy net doodgewoon. Baie meer doodgewoon as haar ouers en haar tweeling-raasbekboeties. So sy verstaan nie hoekom daar die laaste tyd sulke snaakse goed met haar gebeur nie. By die skool verskyn daar vanself lelike goed op die bord en haar gunstelingkos smaak skielik na spruitkool. Jig! En dan is daar nog die vreemde Indiese blokfluit wat haar ma vir haar present gegee het. Maar sy het nie nou tyd vir sulke nonsens nie. Sy wil ’n troeteldier hê. Chantelle het tweehonderd konyne in haar kamer, maar sy wil nie eens enetjie afstaan nie! Lotta het egter klaar ’n plan hoe om haar EIE troeteldier te kry . . .

Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings.

Die dagboekstyl en skeeusnaakse illustrasies sal sorg dat lesers van 8 tot 12 jaar die sjarmante Lotta se eskapades onweerstaanbaar vind.

Hierdie is die eerste boek in die reeks.

4 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

Jeug

Addisionele Inligting

Mates 21.3 × 13.4 cm
Outeur

Alice Pantermuller

Illustreerder

Daniela Kohl

Verskyningsdatum

Junie 2014

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

160

ISBN

9780798166706

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Lotta se lewe: Konyne by dosyne (1)" te beoordeel
Mandjie