Lotta se lewe: Hoe later hoe kwaker (12)

R180.00

In die twaalfde boek van die Lotta se lewereeks kyk Lotta en Chantelle ’n GRILFLIEK om met die skool se leeskompetisie te help, maar dan gebeur daar allerhande grillerige goed: Chantelle kan skielik baie goed lees (Dis toordery!), Mamma kry op VRYDAG DIE 13DE seer, en Lotta en haar raasboekboeties moet by Ouma en Oupa gaan bly. Hulle het deesdae ’n SWART KAT en Lotta en Chantelle kry met ’n GRILLERIGE MAN te doen. Die een ONGELUK ná die ander tref hulle! En Lotta se blokfluit help skielik niks nie!

 

Die dagboekstyl en skeeusnaakse illustrasies sal sorg dat lesers van 8 tot 12 jaar die sjarmante Lotta se eskapades onweerstaanbaar vind.

 

Hierdie is die twaalfde boek in die reeks.

 

 

2 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Lotta Liebenberg is tien jaar oud. Haar beste vriendin se naam is Chantelle, sy hou van pannekoek en sy is MAL oor diere. Maar eintlik is sy net doodgewoon. Baie meer doodgewoon as haar ouers en haar tweeling­raasbekboeties. Die dagboekstyl en skeeusnaakse illustrasies sal sorg dat lesers van 8 tot 12 jaar die sjarmante Lotta se eskapades onweerstaanbaar vind.

 

In die twaalfde boek van die Lotta se lewereeks kyk Lotta en Chantelle ’n GRILFLIEK om met die skool se leeskompetisie te help, maar dan gebeur daar allerhande grillerige goed: Chantelle kan skielik baie goed lees (Dis toordery!), Mamma kry op VRYDAG DIE 13DE seer, en Lotta en haar raasboekboeties moet by Ouma en Oupa gaan bly. Hulle het deesdae ’n SWART KAT en Lotta en Chantelle kry met ’n GRILLERIGE MAN te doen. Die een ONGELUK ná die ander tref hulle! En Lotta se blokfluit help skielik niks nie!

 

Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings.

 

LESERSPROFIEL

Jeug

Addisionele Inligting

Mates 21.3 × 13.4 cm
Outeur

Alice Pantermuller

Illustreerder

Daniela Kohl

Verskyningsdatum

September 2021

Omslag

Sagteband

ISBN

9780798182263

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Lotta se lewe: Hoe later hoe kwaker (12)" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie