Loop uit op die water: 90-dae oordenkings vir kinders

R250.00

Hierdie 90-dae oordenkings leer jong kinders goedheid, dankbaarheid, geloof en deursettingsvermoë met die natuur as uitgangspunt.

 

3 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

“Leer ‘n jongmens om die regte pad te kies, en wanneer hy eendag oud is, sal hy nie daarvan afwyk nie.”

Voordat Jesus op die water na Sy dissipels in hul nood geloop het, het Hy alleen na die berg toe gegaan om te bid. Loop uit op die Water is die ideale inspirasie om ons kinders te bemagtig op hul geloofsreis. Hierdie oordenkings is daarop gemik om hul verhouding met hul rolmodelle en hul Hemelse Vader te versterk. Dit rus hul toe om hul unieke en buitengewone doel te kan uitleef.

Hierdie 90-dae oordenkings leer jong kinders goedheid, dankbaarheid, geloof en deursettingsvermoë met die natuur as uitgangspunt.

 

LESERSPROFIEL
Kinders 3 tot 8 jaar

Addisionele Inligting

Mates 24.8 × 17.2 × 1 cm
Outeurs

Caitlyn de Beer en Sue Keal

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

104

ISBN

9780639744070

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Loop uit op die water: 90-dae oordenkings vir kinders" te beoordeel
Mandjie