Lekker Lees met Lisa en Ben (Leesvlak 1 – Boek 3): Die vos in die bos

R65.00

‘n Leer lees-reeks vir kinders wat graad 1 toe gaan.

‘n Sistematiese benadering word gevolg. Die eerste 6 boekies handel elk oor ‘n vokaal. Die skrif pas aan by wat in graad 1 aangeleer word. Speletjies, begripsvrae en rympatrone ingesluit. (Rympatrone lê die fondasie vir lees en spelling.) Die illustrasies is gefokus op die Suid-Afrikaanse konteks.

Die teks is hoogs dekodeerbaar (bevat slegs klanke wat al aangeleer is, behalwe vir ‘n paar sigwoorde soos “die” en “mooi”).

Die 6 boekies is apart beskikbaar en as ‘n bundel.

 

7 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

‘n Leer lees-reeks vir kinders wat graad 1 toe gaan.

‘n Sistematiese benadering word gevolg. Die eerste 6 boekies handel elk oor ‘n vokaal. Die skrif pas aan by wat in graad 1 aangeleer word. Speletjies, begripsvrae en rympatrone ingesluit. (Rympatrone lê die fondasie vir lees en spelling.) Die illustrasies is gefokus op die Suid-Afrikaanse konteks.

Die teks is hoogs dekodeerbaar (bevat slegs klanke wat al aangeleer is, behalwe vir ‘n paar sigwoorde soos “die” en “mooi”).

Die 6 boekies is apart beskikbaar en as ‘n bundel.

 

 

Addisionele Inligting

Mates 17.5 × 12.5 cm
Outeur

Michelle Wasserman

Illustreerder

Minette Wasserman

Omslag

Sagteband

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Lekker Lees met Lisa en Ben (Leesvlak 1 – Boek 3): Die vos in die bos" te beoordeel
Mandjie