Lea gaan skool toe

R180.00

Lea gaan skool toe is gebaseer op die suksesvolle Ben gaan skool toe boek en Ben-reeks deur Zuléka Smit wat by dogtertjies aanklank sal vind.

Hierdie lieflike boeke word geïllustreer deur Johann Strauss en Lea sal sommer dadelik in almal se harte inkruip.

Hierdie is die eerste boek in die nuwe Lea-reeks en fokus op Lea, wat net soos haar boetie Ben, ook nou moet skool toe gaan.
Lea hou so min van skool dat haar magie sommer pyn.

Niemand by die skool wil met haar speel nie.
Juffrou kondig ’n kunswedstryd aan… miskien is daar ander maatjies wat ook soos Lea hou van teken?

Zuléka Smit se pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.

5 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

Kleuters, voorskool en jong jeug

Addisionele Inligting

Gewig .500 kg
Mates 27.8 × 21.1 cm
Outeur

Zuleka Smit

Illustreerder

Johann Strauss

Verskyningsdatum

2025

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

32

ISBN

9781779880642

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Lea gaan skool toe" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie