Krok en Dil gaan skool toe

R150.00

Krok hou van speel … maar hy hou nie daarvan as iemand hom kielie nie.

Dil hou van skool … maar hy hou nie van stilsit nie.

Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil.

Krok en Dil is beste maats … en hulle sal jou laat skater van die lag!

Krok en Dil gaan skool toe bevat drie skreeusnaakse strokies: Krok gaan skool toe, Sit stil, Dil! en Hik!

 

Die grafiese roman is perfek vir beginnerlesers!

10 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Krok hou van speel … maar hy hou nie daarvan as iemand hom kielie nie.

Dil hou van skool … maar hy hou nie van stilsit nie.

Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil.

Krok en Dil is beste maats … en hulle sal jou laat skater van die lag!

Krok en Dil gaan skool toe bevat drie skreeusnaakse strokies: Krok gaan skool toe, Sit stil, Dil! en Hik!

 

Die grafiese roman is perfek vir beginnerlesers!

 

OOR DIE OUTEUR

Jaco is die skrywer van meer as 260 boeke. Van sy boeke is al in Engels, Italiaans, Nederlands, Spaans en Sloeweens vertaal. Hy woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy dogtertjies, Mia en Emma, drie honde, ’n kat en ’n troetelluislang.

 

LESERSPROFIEL

Voorskool en jeug (7-9 jaar)

Addisionele Inligting

Mates 21.2 × 13.7 cm
Outeur

Jaco Jacobs

Illustreerder

Nadia du Plessis

Verskyningsdatum

Januarie 2024

Omslag

Sagteband

ISBN

9781776253401

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Krok en Dil gaan skool toe" te beoordeel

You may also like…

Mandjie