Kosbare kind, pas jou sintuie op!

R120.00

Kosbare kind, pas jou sintuie op is ‘n brief van ‘n mamma aan haar jong kind. Kom verwonder jou in die kind en sy leefwêreld en leer dat die lyfie, insluitend die sintuie, ‘n kragtige rol speel in dit wat ons vorm en die lewe wat ons uiteindelik leef.

7 in voorraad

Beskrywing

Cozette Laubser se rymwoorde verseker ‘n ontspanne lees vir oud en ‘n lekker luister vir jonk, terwyl Martinus van Tee se waterverfillustrasies die storie uitsonderlik mooi uitbeeld.

Hierdie boekie is 20cm x 20cm en bestaan uit 20 volkleur bladsye.

Addisionele Inligting

Gewig .100 kg
Mates 20 × 20 cm
Outeur

Cozette Laubser

Illustreerder

Martinus van Tee

Aantal bladsye

20

Omslag

Sagteband

ISBN

978-0-7961-3620-6

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Kosbare kind, pas jou sintuie op!" te beoordeel
Mandjie