Kleuterland

R200.00

Kleuterland is ‘n pragtige kinderboek met 40 bekende en onbekende stories, en pragtige illustrasies, uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner.

Die stories in die bundel word volgens bevatlikheid rangskik. Die langste woorde in die eerste ses stories bestaan uit slegs drie letters, dié in die volgende drie stories uit vier lettes en die volgende drie uit net vyf. Gaandeweg word die woorde moeiliker en langer.

Ook beskikbaar in die reeks: Storieland, Kinderland, Avontuurland en Kammaland. (Sien “bundels” om te spaar!)

10 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

OOR DIE ILLUSTREERDER

Die kleurvolle illustrasies is deur Liezl Potgieter gedoen wat ook Kleuterland illustreer het.

OOR DIE OUTEUR

Helena J. F. Lochner, die bekende skrywer van kinderboeke, gebore in 1892 en die grootste gedeelte van haar lewe ’n onderwyseres, is reeds in 1951 oorlede. Danie Botha het by geleentheid na haar verwys as “Afrikaans se Hans Christian Andersen”.

LESERSPROFIEL

Voorskool en jeug

Addisionele Inligting

Mates 24.0 × 16.8 cm
Outeur

Helena J. F. Lochner

Illustreerder

Liezl Potgieter

Verskyningsdatum

2011

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

160

ISBN

978-1-86919-458-1

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Kleuterland" te beoordeel
Mandjie