Kleuterklets: Besige dag

R200.00

Gee jou kleinding ‘n voorsprong! Hierdie boek is spesiaal geskryf om taalontwikkeling te bevorder en kleuters se selfvertroue ‘n hupstoot te gee terwyl hulle leer praat.

Geskep deur ouers vir ouers. Kleuterklets kan vinnig of stadig gelees word, afhangende van hoeveel tyd (en energie!) jy het. Of dit vyf minute of 25 is, jou kleinding sal versot wees daarop om dié boek met jou te deel.

Propvol raad en wenke, met flappies om te lig en snaakse detail om op elke besige bladsy te ontdek. Dié boek sal jou help om jou kleuter te leer praat – en om met jou kleuter te praat!

 

8 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Gee jou kleinding ‘n voorsprong! Hierdie boek is spesiaal geskryf om taalontwikkeling te bevorder en kleuters se selfvertroue ‘n hupstoot te gee terwyl hulle leer praat.

Geskep deur ouers vir ouers. Kleuterklets kan vinnig of stadig gelees word, afhangende van hoeveel tyd (en energie!) jy het. Of dit vyf minute of 25 is, jou kleinding sal versot wees daarop om dié boek met jou te deel.

Propvol raad en wenke, met flappies om te lig en snaakse detail om op elke besige bladsy te ontdek. Dié boek sal jou help om jou kleuter te leer praat – en om met jou kleuter te praat!

 

LESERSPROFIEL

Kleuters

Addisionele Inligting

Mates 26.5 × 20.5 cm
Outeurs

Kat Jewel, Elisa Ferro

Verskyningsdatum

Oktober 2024

Aantal bladsye

14 (7)

Omslag

Karton

ISBN

9781779990402

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Kleuterklets: Besige dag" te beoordeel
Mandjie