Klein wit vissie is so bly

R115.00

Karton; kleure wat baba kan sien

Klein Wit Vissie is so bly. Mamma kom hom haal. Hy groet sy maats.

’n Prettige boek oor voorsetsels, met kleurvolle illustrasies.

Hierdie publikasie is ook beskikbaar in Engels, Little white fish is glad.

 

5 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Klein wit vissie is so bly. Mamma kom hom haal. Hy groet sy maats.

Tatta, slak in jou dop,

tatta, padda op die rots,

tatta, seeperdjie onder die blaar,

tatta, krap agter die klip,

tatta, goudvis tussen die riete.

Tatta! Ek gaan nou saam met Mamma huis toe.

’n Prettige boek oor voorsetsels.

Hierdie publikasie is ook beskikbaar in Engels, Little white fish is glad.

 

OOR DIE OUTEUR & ILLUSTREERDER

Guido van Genechten het in 1998 die Prys van die stad Hasselt met Rikki gewen en is sindsdien voltyds besig om nuwe karakters te skep waarmee hy die harte van peuters en kleuters verower. Sy prenteboeke word in meer as 30 lande verkoop. Omdat ek so lief is vir jou is ’n gunsteling waarvan daar al meer as 200 000 eksemplare verkoop is.

 

LESERSPROFIEL

Babas, kleuters, voorskool

 

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.390 kg
Mates 21 × 22 cm
Outeur

Guido van Genechten

Vertaler

Caren van Houwelingen

Illustreerder

Guido van Genechten

Verskyningsdatum

September 2014

Aantal bladsye

20

Omslag

Karton

ISBN

978-1-4853-0001-4

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Klein wit vissie is so bly" te beoordeel
Mandjie