Klein wit vissie

R115.00

Karton; kleure wat baba kan sien

Klein wit vissie se mamma is weg. Hy ontmoet seediere van verskillende kleure: ’n rooi krap, ’n oranje seester, ’n geel slak, ’n groen skilpad, ’n blou walvis en ’n pers seekat. Dan sien klein wit vissie uiteindelik sy mamma!

’n Skatlike boek, met ’n kind se taalvaardigheid as tema.

Hierdie publikasie is ook beskikbaar in Engels, Little white fish.

10 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

OOR DIE OUTEUR & ILLUSTREERDER

Guido van Genechten het in 1998 die Prys van die stad Hasselt met Rikki gewen en is sindsdien voltyds besig om nuwe karakters te skep waarmee hy die harte van peuters en kleuters verower. Sy prenteboeke word in meer as 30 lande verkoop. Omdat ek so lief is vir jou is ’n gunsteling waarvan daar al meer as 200 000 eksemplare verkoop is.

LESERSPROFIEL

Babas, kleuters, voorskool

Addisionele Inligting

Gewig 0.390 kg
Mates 21 × 22 cm
Outeur

Guido van Genechten

Vertaler

Caren van Houwelingen

Illustreerder

Guido van Genechten

Verskyningsdatum

September 2014

Aantal bladsye

20

Omslag

Karton

ISBN

978-1-4853-0000-7

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Klein wit vissie" te beoordeel
Mandjie