Klein Plakpoppies: Hondjies

R130.00

’n Betowerende plakkerboek vir jong dogtertjies met poppies om aan te trek en hondjies om mee te speel. Die agterflap vou uit sodat ekstra plakkers gebêre kan word terwyl die poppe aangetrek word.

Deel van topverkoper-aktiwiteitsreeks in die VK.

20 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

’n Betowerende plakkerboek vir jong dogtertjies met poppies om aan te trek en hondjies om mee te speel. Die agterflap vou uit sodat ekstra plakkers gebêre kan word terwyl die poppe aangetrek word. Dit is ’n kreatiewe boek van die Britse uitgewershuis Usborne wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan ’n Suid-Afrikaanse mark bekendstel.

Deel van topverkoper-aktiwiteitsreeks in die VK.

 

OOR DIE SKRYWER

Fiona Watt het in 1980 by Usborne aangesluit. Sy het in 2003 ʼn redaksionele direkteur geword, hoofsaaklik verantwoordelik daarvoor om baba-, kuns- en aktiwiteitsboeke te skryf. Sy het al meer as 100 titels vir Usborne uitgewers geskep en was in 2008 op die kortlys as skrywer van die Galaxy-toekennings se kinderboek van die jaar.

 

OOR DIE ILLUSTREERDER

Lizzie Mackay is ‘n ontwerper en illustreerder van Wes-Brittanje wat muurkuns, dekor, papierontwerpe, skryfbehoeftes en kinderboeke illustreer.

 

LESERSPROFIEL

Dogtertjies 3+

Addisionele Inligting

Gewig 0.300 kg
Mates 24 × 17 cm
Outeurs

Fiona Watt

Vertaler

Rentia Bartlett-Möhl

Verskyningsdatum

November 2019

Aantal bladsye

34

Omslag

Sagteband

ISBN

978-1-4853-1111-9

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Klein Plakpoppies: Hondjies" te beoordeel
Mandjie