Klein Grillie Spinnekop

R140.00

Klein Grillie Spinnekop spring op ‘n dag weg om te gaan uitvind waarom mense bang vir hom is. Op sy reis vra hy by sy maats en familie raad. Maar elkeen het ‘n ander antwoord …

‘n Meevoerende storie waarin kinders leer om ander te aanvaar net soos hulle is.

 

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Klein Grillie Spinnekop spring op ‘n dag weg om te gaan uitvind waarom mense bang vir hom is. Op sy reis vra hy by sy maats en familie raad. Maar elkeen het ‘n ander antwoord …

‘n Meevoerende storie waarin kinders leer om ander te aanvaar net soos hulle is.

LESERSPROFIEL

3-7 jariges

Addisionele Inligting

Outeur

Diana Amft

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

ISBN

9781920660239

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Klein Grillie Spinnekop" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie