Klein beertjie sê vir God dankie

R60.00

Wil jy graag ’n gesindheid van dankbaarheid by jou kind vestig? Hierdie pragtige storie is die perfekte manier om vir kinders te wys hoeveel vreugde ons kan ervaar wanneer ons dankie sê vir God.

In Klein Beertjie sê vir God dankie vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die storie van Petrus en Johannes wat ’n man genees het, en hoe hierdie man op ’n wonderlike manier vir God dankie gesê het.

 

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Wil jy graag ’n gesindheid van dankbaarheid by jou kind vestig? Hierdie pragtige storie is die perfekte manier om vir kinders te wys hoeveel vreugde ons kan ervaar wanneer ons dankie sê vir God.

In Klein Beertjie sê vir God dankie vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die storie van Petrus en Johannes wat ’n man genees het, en hoe hierdie man op ’n wonderlike manier vir God dankie gesê het.

Dit sluit vrae oor die storie se tema in.

• Vertel die verhaal van die kreupel man wat genees is en God daarvoor geloof het in Handelinge 3.
• Help 3- tot 6-jariges om vreugde te vind daarin om vir God dankie te sê.
• Sluit vrae oor die storie se tema in.
• 24 volkleur bladsye.

 

LESERSPROFIEL

Kleuters en voorskool

Addisionele Inligting

Gewig .150 kg
Mates 19.8 × 19.8 × 3 cm
Outeur

Bob Hartman

Illustreerder

Steve Brown

Aantal bladsye

24

Omslag

Sagteband

ISBN

9780638008975

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Klein beertjie sê vir God dankie" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie