Klein beertjie praat die waarheid

R60.00

Dit is vir party kinders moeilik om die waarheid te praat, veral wanneer dit makliker is om te jok en daarmee weg te kom. Tog is dit baie belangrik om kinders te leer om altyd die waarheid te praat, maak nie saak hoe moeilik dit is nie.

Klein Beertjie praat die waarheid is ’n baie goeie manier om die kwessie van eerlikheid met 3- tot 6-jariges te bespreek. In hierdie avontuur is Klein Beertjie se maatjie kwaad toe hy vir hom jok. Mamma Beer vertel vir Klein Beertjie die verhaal van koningin Ester en hoe dit altyd beter is om die waarheid te praat – maak nie saak hoe moeilik dit is nie.

Hierdie boek leer kinders om eerlik te wees en om ’n goeie vriend te wees. Dit bevat ook vrae aan die einde oor die verhaal en idees oor hoe ’n mens meer hieroor in die Bybel kan leer.

18 in voorraad

Beskrywing

Addisionele Inligting

Gewig .150 kg
Mates 20 × 20 cm
Outeur

Bob Hartman

Illustreerder

Steve Brown

Verskyningsdatum

2024

Aantal bladsye

24

Omslag

Sagteband

ISBN

9780638008906

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Klein beertjie praat die waarheid" te beoordeel
Mandjie