Kinders se voëls van Suider-Afrika

R190.00

Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in Suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweelagtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy. ’n Volledige inleiding verduidelik konsepte soos hofmakery, migrasie en ververing. Meer as 500 treffende foto’s is ingesluit, waarvan baie aantekeninge het om interessante eienskappe aan te toon.

 

Sien ook Kinders se slange van Suider-Afrika.

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweelagtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy. ’n Volledige inleiding verduidelik konsepte soos hofmakery, migrasie en ververing. Meer as 500 treffende foto’s is ingesluit, waarvan baie aantekeninge het om interessante eienskappe aan te toon.
Sien ook Kinders se slange van Suider-Afrika.

LESERSPROFIEL

6-12 jaar

 

Addisionele Inligting

Outeur

Hélène Loon

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

80

ISBN

9781775848332

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Kinders se voëls van Suider-Afrika" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie