Description
Al 5 boekies in Leesvlak 3.
AGTERGROND
Katryn en Kie is ‘n versameling van Afrikaanse leesboekies wat kinders op ‘n prettige manier leer lees. Hierdie leesboekies fokus hoofsaaklik op die basiese klanke in Afrikaans. Elke boekie fokus op ’n ander klank.
Daar is altesaam 20 leesboekies wat al die vokale, dubbel-klanke en diftonge in Afrikaans behandel.
Boeke is ingedeel volgens die kind se leesvaardigheid/-vlak.
OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER
Hierdie reeks is ontwikkel deur ‘n Ma (onderwyseres) en dogter (grafiese ontwerper). Helena Viljoen is die skrywer van die prettige stories en Adrien Terblanché illustreer en ontwerp die uitleg van die boekies.
Reviews
There are no reviews yet.