Katryn & Kie: Leen en Kees (Leesvlak 2)

R65.00

Katryn en Kie is ‘n versameling van Afrikaanse leesboekies wat kinders op ‘n prettige manier leer lees. Hierdie leesboekies fokus hoofsaaklik op die basiese klanke in Afrikaans. Elke boekie fokus op ’n ander klank.

Daar is altesaam 20 leesboekies wat al die vokale, dubbel-klanke en diftonge in Afrikaans behandel.

Boeke is ingedeel volgens die kind se leesvaardigheid/-vlak.

 

Nog boeke in Leesvlak 2:

Jaap wil gaan slaap

Joop loop en droom

Die nuus oor die vuur

Mien kan sien

4 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Katryn en Kie is ‘n versameling van Afrikaanse leesboekies wat kinders op ‘n prettige manier leer lees. Hierdie leesboekies fokus hoofsaaklik op die basiese klanke in Afrikaans. Elke boekie fokus op ’n ander klank.

Daar is altesaam 20 leesboekies wat al die vokale, dubbel-klanke en diftonge in Afrikaans behandel.

Boeke is ingedeel volgens die kind se leesvaardigheid/-vlak.

 

OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER

Hierdie reeks is ontwikkel deur ‘n Ma (onderwyseres) en dogter (grafiese ontwerper). Helena Viljoen is die skrywer van die prettige stories en Adrien Terblanché illustreer en ontwerp die uitleg van die boekies.

 

Addisionele Inligting

Mates 17.5 × 12.5 cm
Outeur

Helena Viljoen

Illustreerder

Adrien Terblanché

Verskyningsdatum

2023

Omslag

Sagteband

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Katryn & Kie: Leen en Kees (Leesvlak 2)" te beoordeel
Mandjie