Katryn & Kie: Digitale Hulpbronpakket Vlak 1

R300.00

Hierdie digitale hulpbronne is gebaseer op Leesvlak 1 se 5 leesboekies. Dit fokus op kort vokaalklanke en bevat ‘n verskeidenheid aktiwiteite om lees- en ander vaardighede te oefen. Dit kan tydens die aanleer van die klanke of vir hersiening gebruik word.

Die pakket sluit in:

  • Digitale klankewerkboek. 5 afdelings vir elke boekie in Leesvlak 1: Lees en Praat; Begripslees/Luister; Skryf; Klanke en Taalwerk; Pretblad – 33 bladsye;
  • Digitale flitskaarte (flitskaartwenke vir die skool en die huis): 5 verskillende flitskaartdokumente – 1 vir elke klank in Leesvlak 1. Elke stel bevat 5 woorde uit die boekie en 5 prentjies wat daarby pas;
  • Leer Lekker Lees-Video’s: 5 verskillende video’s – 1 vir elke klank in Leesvlak 1. Dieselfde woorde en prente as die flitskaarte. Sluit in video’s van ‘n persoon se mond wat die klankvorming wys. Video’s word op Google Drive gedeel en kan herhaaldelik gekyk word.

Let wel:

Die fisiese 5 Leesvlak 1-boekies (nie digitaal beskikbaar nie) word benodig om hierdie hulpbronne te gebruik. Volg onderstaande skakel om die relevante boekies te bestel:

https://kouekoffieboeke.co.za/product/katryn-kie-leesvlak-1-bundel/ 

Die digitale produk sal binne 24 uur na aankope ontvang word.

PDF-formaat.

Die hulpbronne mag deur die skool/individu wat dit aankoop gedruk word. Dit mag egter nie versprei of gedeel word nie.

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER

Hierdie reeks is ontwikkel deur ‘n Ma (onderwyseres) en dogter (grafiese ontwerper). Helena Viljoen is die skrywer van die prettige stories en Adrien Terblanché illustreer en ontwerp die uitleg van die boekies.

Addisionele Inligting

Outeur

Helena Viljoen

Illustreerder

Adrien Terblanché

Verskyningsdatum

2025

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Katryn & Kie: Digitale Hulpbronpakket Vlak 1" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie