Kaptein Onderbroek (1)

R205.00

Blitsverkoper-reeks!

George en Harold het die grootste superheld in die geskiedenis van hulle laerskool geskep – en nou gaan hulle lewe aan hom gee! Ontmoet kaptein Onderbroek! Sy ware identiteit is só ’n groot geheim dat selfs hý nie weet wie hy is nie!
Lees hierdie reeks deur dieselfde skrywer as Hondman. Skreeusnaaks en perfek vir eerste of trae lesers!

5 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

OOR DIE OUTEUR

Dav Pilkey. Skepper van Dog Man.

LESERSPROFIEL

Kinders en tieners 8-13 jaar

Addisionele Inligting

Outeur

Dav Pilkey

Vertaler

Kobus Geldenhuys

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

144

ISBN

9780798183000

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Kaptein Onderbroek (1)" te beoordeel

You may also like…

Ook op TV!
Mandjie