Kaaskoek eet die wêreld

R150.00

‘n Skreeusnaakse en roerende 13-bladsy-storie oor ‘n Suid-Afrikaanse duif met die naam Kaaskoek!

Sluit aan by hierdie innemende duif op sy kulinêre wêreldtoer en ontdek elke land se spesialitiet … watter een gaan Kaaskoek as sy gunsteling kies?

‘n Plaaslike gunsteling vol pret, avonture en lekkerte.

 

Ook in Engels beskikbaar as Cheesecake eats the world.

 

 

10 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

‘n Skreeusnaakse en roerende 13-bladsy-storie oor ‘n Suid-Afrikaanse duif met die naam Kaaskoek!

Sluit aan by hierdie innemende duif op sy kulinêre wêreldtoer en ontdek elke land se spesialitiet … watter een gaan Kaaskoek as sy gunsteling kies?

‘n Plaaslike gunsteling vol pret, avonture en lekkerte.

 

LESERSPROFIEL

Kleuters, voorskool en jeug

Addisionele Inligting

Mates 29.5 × 23 cm
Outeur

Celest Lotter Nirenstein

Illustreerder

Celest Lotter Nirenstein

Verskyningsdatum

2023

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

13 (26)

ISBN

978-0-6398365-0-8

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Kaaskoek eet die wêreld" te beoordeel
Mandjie