Jorsie die worsie: Die putponie-penarie (2)

R180.00

Jorsie die worsie is terug vir nog ‘n avontuur in boek twee van die reeks! In hierdie opwindende storie kom Jorsie te staan teen ‘n nuwe uitdaging diep onder die aarde, waar die dapper putponies ondergronds werk om goud na die oppervlakte te vervoer. Maar wanneer ‘n reeks onvoorsiene voorvalle lei tot ‘n katastrofiese instorting van ‘n mynskag, word een van die ponies diep ondergronds vasgekeer. Sal Jorsie en sy maats betyds slaag in hul brawe reddingsmissie, of gaan hulle vasbrand? Lees saam aan Jorsie se opwindende reis vol moed, vriendskap, en die onwrikbare vasberadenheid om nooit op te gee nie.

3 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Jorsie die worsie is terug vir nog ‘n avontuur in boek twee van die reeks! In hierdie opwindende storie kom Jorsie te staan teen ‘n nuwe uitdaging diep onder die aarde, waar die dapper putponies ondergronds werk om goud na die oppervlakte te vervoer. Maar wanneer ‘n reeks onvoorsiene voorvalle lei tot ‘n katastrofiese instorting van ‘n mynskag, word een van die ponies diep ondergronds vasgekeer. Sal Jorsie en sy maats betyds slaag in hul brawe reddingsmissie, of gaan hulle vasbrand? Lees saam aan Jorsie se opwindende reis vol moed, vriendskap, en die onwrikbare vasberadenheid om nooit op te gee nie.

 

OOR DIE OUTEUR

Heléne Booyens het van kleins af hondjies en perde in die kantlyne van haar skoolboeke gekrabbel. Vandag is sy ‘n skrywer en illustreerder, asook ‘n redakteur by Penguin Random House Suid-Afrika. Sy het honneursgrade in Bewaringsekologie en Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch, en ‘n lisensie om slange te vang en hervestig.

 

LESERSPROFIEL

Jong jeug

Addisionele Inligting

Mates 23.4 × 15.6 cm
Outeur

Heléne Booyens

Verskyningsdatum

2024

Aantal bladsye

56

Omslag

Sagteband

ISBN

9780637006323

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Jorsie die worsie: Die putponie-penarie (2)" te beoordeel