Jesus-speurder

R100.00

Ure se pret

Toets jou oog!

Leer van Jesus …

Wonderlik vir kinders wat normaalweg nie van lees hou nie. Hierdie boek sal hulle leer dat lees baie pret kan wees!

13 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Is jy n bobaasspeurder? Het jy arendsoë?

Hierdie boek is ‘n skatkis vol gedetailleerde illustrasies van die tyd wat Jesus op aarde was. Jy sal ure van pret he terwyl jy mense en voorwerpe probeer soek. Toets jou vermoe om dinge wat ander miskyk raak te sien en beleef van die grootste gebeurtenisse in die lewe van Jesus.

 

OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER

Peter Martin is ‘n godsdienstige opvoeder en die skrywer van Bible Detective en Bible People Factfile. Peter Kent is al ʼn illustreerder van kinderboeke vir meer as 30 jaar.

 

LESERSPROFIEL

7 – 9 jaar

 

 

 

Addisionele Inligting

Gewig .350 kg
Mates 22 × 26.5 cm
Aantal bladsye

48

Outeur

Peter Martin

Verskyningsdatum

2017

Omslag

Hardeband

ISBN

9781485307396

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Jesus-speurder" te beoordeel

You may also like…

Mandjie