Hondman op hol (2)

R260.00

Blitsverkoper-reeks!

Hondman is terug en hy het ‘n appeltjie te skil met die wereld se wildste katskurk! Hondman is maar nog nat agter die ore, maar die kaptein moet hom net ‘n kans gee. Ramkat is vry en sy kriminele aktiwiteite neem die stad op horings. Kan die nuwe polisieheld die stad betyds red, of gaan Ramkat met die perfekte misdaad wegkom?

4 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Strokiesprente.

OOR DIE OUTEUR

Dav Pilkey. Skepper van Captain Underpants.

LESERSPROFIEL

Kinders en tieners 8-13 jaar

Addisionele Inligting

Outeur

Dav Pilkey

Vertaler

Kobus Geldenhuys

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

224

ISBN

9780798182119

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Hondman op hol (2)" te beoordeel

You may also like…

Mandjie