Hoekom praat grootmense so snaaks?

R160.00

Pryswenner!

Veral klein brildraertjies kan baat by dié verbeeldingryke verhaal – wat ’n bril ’n towertoevoeging tot enige kind se mondering maak!

 

Grootmense praat darem vreeslik snaaks! Eers is dit oor blompotte langs jou kop en geld wat nie op rûe groei nie, dan weer oor honde en katte wat uit die lug uit reën en kraaie wat tonge steel … verbeel jou! Maar wat nog snaakser is, is dat prinses Vlooi al hierdie dinge kan sien wanneer sy haar groot pienk bril opsit. Wanneer haar bril haar bruin oë soos twee heerlike sjokoladekoekies laat lyk, weet Vlooi sommer dadelik: nou gaan die poppe dans. Regtig!

 

 

4 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Grootmense praat darem vreeslik snaaks! Eers is dit oor blompotte langs jou kop en geld wat nie op rûe groei nie, dan weer oor honde en katte wat uit die lug uit reën en kraaie wat tonge steel … verbeel jou! Maar wat nog snaakser is, is dat prinses Vlooi al hierdie dinge kan sien wanneer sy haar groot pienk bril opsit. Wanneer haar bril haar bruin oë soos twee heerlike sjokoladekoekies laat lyk, weet Vlooi sommer dadelik: nou gaan die poppe dans. Regtig!

 

OOR DIE OUTEUR

Keina Swart is die redakteur van Bela-Bela (voorheen Warmbad) se streekskoerant Die Posnuus en ma van twee dogters en ’n seun. Hoewel sy nie self bril dra nie, kan sy met groot gemak deur kinderoë na die wêreld kyk – en presies soos prinses Vlooi raaksien dat grootmense soms baie snaaks is!

 

Pryswenner!

LESERSPROFIEL

Kinders 4 jaar+

 

Addisionele Inligting

Mates 21 × 21 cm
Outeur

Keina Swart

Illustreerder

Maja Sereda

Verskyningsdatum

Mei 2010

Aantal bladsye

40

Omslag

Hardeband

ISBN

978-1-86919-341-6

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Hoekom praat grootmense so snaaks?" te beoordeel
PRYSWENNER
Mandjie