Hoe om ’n seerower te wees (2)

R180.00

HARWARRUS HORRIBALUS HELDEHELM DIE DERDE was ’n swaardvegter en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het.

Kan Harwarrus Grombaard die Gruwelike se skat vind voor Alvin die Verraderlike sy slinkse kloue daarop kry? En wat as Harwarrus ’n kis oopmaak wat sê MOENIE OOPMAAK NIE? Sal hy lewe om die storie te vertel?

“Skreeusnaaks, wonderlik geskryf … Vol humor én spanning.” Lovereading4kids

Ander boeke in die reeks: Hoe om jou draak te tem

5 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

HARWARRUS HORRIBALUS HELDEHELM DIE DERDE was ’n swaardvegter en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het.

Kan Harwarrus Grombaard die Gruwelike se skat vind voor Alvin die Verraderlike sy slinkse kloue daarop kry? En wat as Harwarrus ’n kis oopmaak wat sê MOENIE OOPMAAK NIE? Sal hy lewe om die storie te vertel?

“Skreeusnaaks, wonderlik geskryf … Vol humor én spanning.”

Lovereading4kids

Ander boeke in die reeks: Hoe om jou draak te tem

 

OOR DIE OUTEUR

Cressida Cowell is die skrywer en illustreerder van die blitsverkoper-reeks How to Train your Dragon (oftewel Hoe om jou draak te tem), wat nou ’n bekroonde Dream Works-filmreeks is, asook ’n reeks wat op Netflix en CBBC vertoon word. Cressida het in Londen grootgeword en ook op ’n klein, onbewoonde eiland aan die weskus van Skotland. Sy woon nou in Hammersmith saam met haar man, drie kinders en ’n hond genaamd Pigeon.

 

LESERSPROFIEL

Ouer jeug, tieners

Addisionele Inligting

Mates 21.3 × 13.7 cm
Outeur

Cressida Cowell

Vertaler

Kobus Geldenhuys

Omslag

Sagteband

Verskyningsdatum

2013

Aantal bladsye

212

ISBN

978-1-4853-0010-6

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Hoe om ’n seerower te wees (2)" te beoordeel
Mandjie