Hoe om jou draak te tem (1)

R180.00

Hik die Horribale Hamerkop die Derde is ’n fantastiese swaardvegter, ’n draaktemmer en die beste Wikingheld wat al ooit gelewe het.

Kan Hik met ’n haasbekdraak die draak-inisiasieprogram slaag en boonop die Seedrakonius Kolossalikus Maksimus verslaan voordat dié wreedaardige gedierte elke Wiking op die eiland Berk vermorsel? Dis tyd dat Hik leer hoe om ’n held te wees.

Die eerste boek in die reeks.

3 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Hik die Horribale Hamerkop die Derde is ’n fantastiese swaardvegter, ’n draaktemmer en die beste Wikingheld wat al ooit gelewe het.

Kan Hik met ’n haasbekdraak die draak-inisiasieprogram slaag en boonop die Seedrakonius Kolossalikus Maksimus verslaan voordat dié wreedaardige gedierte elke Wiking op die eiland Berk vermorsel? Dis tyd dat Hik leer hoe om ’n held te wees.

Die eerste boek in die reeks.

 

OOR DIE OUTEUR

Cressida Cowell is die skrywer en illustreerder van die blitsverkoper-reeks How to Train your Dragon (oftewel Hoe om jou draak te tem), wat nou ’n bekroonde Dream Works-filmreeks is, asook ’n reeks wat op Netflix en CBBC vertoon word. Cressida het in Londen grootgeword en ook op ’n klein, onbewoonde eiland aan die weskus van Skotland. Sy woon nou in Hammersmith saam met haar man, drie kinders en ’n hond genaamd Pigeon.

 

LESERSPROFIEL

Ouer jeug, tieners

Addisionele Inligting

Mates 21.3 × 13.7 cm
Outeur

Cressida Cowell

Vertaler

Kobus Geldenhuys

Omslag

Sagteband

Verskyningsdatum

2013

Aantal bladsye

208

ISBN

978-1-86919-966-1

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Hoe om jou draak te tem (1)" te beoordeel
Ook op TV!PRYSWENNER
Mandjie