Help my affeblief!

R150.00

’n Olifant het gestruikel, geval en groot geskrik, en sy slurp is krom en skeef geknik.

Hoe kry hy sy slurp weer glad? Drie slim raadgewers kruis sy pad.

Hy trek, hy buig en stryk dit glad,

maar dis steeds krom, al doen hy wát.

Pleks van “tarraaa” soos ’n trompet

fluit dit nou “fuuuuffff” soos ’n klarinet.

2 in stock

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Description

AGTERGROND

’n Olifant het gestruikel, geval en groot geskrik, en sy slurp is krom en skeef geknik.

Hoe kry hy sy slurp weer glad? Drie slim raadgewers kruis sy pad.

Hy trek, hy buig en stryk dit glad,

maar dis steeds krom, al doen hy wát.

Pleks van “tarraaa” soos ’n trompet

fluit dit nou “fuuuuffff” soos ’n klarinet.

OOR DIE OUTEUR

Barbara Schmidt, gebore in 1952, het opvoedkunde studeer en gee voorskoolse onderrig. Sy is getroud, het twee seuns en woon in München.

OOR DIE ILLUSTREERDER

Dirk Schmidt, gebore in 1980, het kommunikasie-ontwerp studeer en is ’n vryskut grafiese kunstenaar en illustreerder.

LESERSPROFIEL

4-8 jaar

Additional information

Dimensions 26.5 × 22 cm
Outeur

Barbara Schmidt

Vertaler

Carmen Hansen-Kruger

Illustreerder

Dirk Schmidt

Verskyningsdatum

2012

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

36

ISBN

978-1-86919-806-0

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Help my affeblief!”

You may also like…

Mandjie