Helena Lochner-bundel

R799.00

Pragtige kinderboeke met bekende en onbekende stories, en pragtige illustrasies, uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner.

Die bundel bevat 5 boeke.

5 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Pragtige kinderboeke met bekende en onbekende stories, en pragtige illustrasies, uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner.

 

OOR DIE OUTEUR

Helena J. F. Lochner, die bekende skrywer van kinderboeke, gebore in 1892 en die grootste gedeelte van haar lewe ’n onderwyseres, is reeds in 1951 oorlede. Danie Botha het by geleentheid na haar verwys as “Afrikaans se Hans Christian Andersen”.

 

LESERSPROFIEL

Kleuters, voorskool en jeug

Addisionele Inligting

Mates 24.0 × 16.8 cm
Outeur

Helena J. F. Lochner

Omslag

Hardeband

ISBN

9781485315599

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Helena Lochner-bundel" te beoordeel
Mandjie