Hasie, hoekom is jou stert so kort? (en ander stories uit Afrika)

R160.00

Hierdie verbeeldingryke stories oor die ontstaan van mense, diere en dinge is gunstelingvoorleesstories van kinders en ouers. Hierdie versameling bevat 14 verhale, byeengebring deur uitgewer Michelle Cooper. Dit sluit die San se pragtige verhaal in oor waar die sterre en Melkweg vandaan kom, hoe Hiëna sy hinkstappie gekry het, waarom die son in die lug hang, waarom Hasie se stert kort is, waarom Jakkals ‘n swart streep op sy rug het, en meer.

3 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Hierdie verbeeldingryke stories oor die ontstaan van mense, diere en dinge is gunstelingvoorleesstories van kinders en ouers. Hierdie versameling bevat 14 verhale, byeengebring deur uitgewer Michelle Cooper. Dit sluit die San se pragtige verhaal in oor waar die sterre en Melkweg vandaan kom, hoe Hiëna sy hinkstappie gekry het, waarom die son in die lug hang, waarom Hasie se stert kort is, waarom Jakkals ‘n swart streep op sy rug het, en meer.

 

LESERSPROFIEL

 

 

Addisionele Inligting

Mates 269 × 214 × 5 cm
Outeur

Michelle Cooper

Omslag

Sagteband

ISBN

9780624086895

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Hasie, hoekom is jou stert so kort? (en ander stories uit Afrika)" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie