Handpop-badboek 2: Tamaai Tier

R130.00

Badtyd is prettyd saam met Tamaai Tier!

Hierdie handskoenpop-badboeke met helderkleurige illustrasies sorg vir hope pret in die bad! Die boeke het ook holtes wat as vingerpoppe gebruik kan word. Die boekies is nie net pret nie, maar ook interaktief en opvoedkundig en sluit die volgende temas in: teenoorgesteldes; kleure; syfers; en geluide.

2 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

Badtyd is prettyd saam met Tamaai Tier! Hierdie handskoenpop-badboeke met helderkleurige illustrasies sorg vir hope pret in die bad! Die boeke het ook holtes wat as vingerpoppe gebruik kan word. Die boekies is nie net pret nie, maar ook interaktief en opvoedkundig en sluit die volgende temas in: teenoorgesteldes; kleure; syfers; en geluide.

 

Ook beskikbaar in die reeks:

  • Handpop-badboek 1: Sussa Seekoei
  • Handpop-badboek 3: Lawwe Leeu
  • Handpop-badboek 4: Boeta Beer

 

Addisionele Inligting

Uitgewer

Lapa

Omslag

Sagteband/ waterdig

Verskyningsdatum

Januarie 2020

ISBN

9780799398021

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Handpop-badboek 2: Tamaai Tier" te beoordeel
Mandjie