Hallo, Vos! Hallo, Haas!

R150.00

Piep en Tok gaan weg uit die bos.

Die hok op die heining staan leeg.

Maar nie vir lank nie.

Want Pluim kom kuier.

“Hallo, Vos! Hallo, Haas!

Hallo, Uil!” sê sy.

“Ek het genoeg gehad van die stad.

Ek wou ’n slag uitkom.

En ek gaan ’n rukkie bly.

Is die hok te koop?”

Die boek sluit aan by die bekroonde reeks oor Vos en Haas ten opsigte van die leesvlak én die verhaallyn.

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Piep en Tok gaan weg uit die bos.

Die hok op die heining staan leeg.

Maar nie vir lank nie.

Want Pluim kom kuier.

“Hallo, Vos! Hallo, Haas!

Hallo, Uil!” sê sy.

“Ek het genoeg gehad van die stad.

Ek wou ’n slag uitkom.

En ek gaan ’n rukkie bly.

Is die hok te koop?”

Die boek sluit aan by die bekroonde reeks oor Vos en Haas ten opsigte van die leesvlak én die verhaallyn.

 

OOR DIE OUTEUR

Sylvia Vanden Heede (1961, Zwevegem, België) het grootgeword tussen vyf broers en twee susters. Sy was ’n dromerige kind wat graag geteken en stories geskryf het. Sy het gestudeer in Zwevegem (tale), Brugge (beeldende kuns) en Heverlee (godsdienswetenskappe). Sy het in ’n Christelike boekwinkel gewerk. Sy het haar eerste boek in 1985 vir die Jacob van Maerlant-debuutprys ingeskryf. Die boek het derde gekom en is twee jaar later gepubliseer. Sy woon saam met haar man en drie dogters in Brugge.

 

OOR DIE ILLUSTREERDER

Thé Tjong-Khing is in 1933 in Purworedjo, Indonesië gebore. Ná sy skoolopleiding en drie jaar se studie aan die Seni Rupa Kunsakademie in Bandung, gaan hy in 1956 na Nederland om verder te studeer. Hy word egter gou by Toonder Studios aangestel waar hy as strokiesprentkunstenaar werksaam is. Sedert 1971 werk hy voltyds as vryskutkunstenaar van oorwegend kinderboeke. 

 

OOR DIE VERTALER

Daniel Hugo was ’n spesialisomroeper by Radiosondergrense en is steeds verantwoordelik vir die literêre program “Leeskring”. Hy is ’n voltydse vertaler, skrywer en redigeerder. Hy is ’n gerekende digter met rees 13 poësiebundels op sy kerfstok. As vertaler het hy reeds die werke van o.a. Tom Lanoye, Herman de Coninck, Harry Mulisch, Herman van Veen, en Cecily Mary Barker in Afrikaans vertaal. 

 

LESERSPROFIEL

Die stories akkommodeer alle leesvlakke.  /  Kinders tussen 6 en 12 jaar.

 

 

Addisionele Inligting

Gewig .300 kg
Mates 24 × 15 cm
Outeur

Sylvia van den Heede

Vertaler

Daniël Hugo

Verskyningsdatum

2012

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

96

ISBN

978-1-86919-701-8

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Hallo, Vos! Hallo, Haas!" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie