Beskrywing
AGTERGROND
Alles wat jy moet weet oor menstruasie.
Hallo, Menstruasie is ‘n boek wat vir amper-tieners en tieners alles oor menstruasie vertel. Die skrywers van die boek is eerlik, snaaks en weet presies wat in ‘n tiener se kop aangaan om alles oor menstruasie te kan beantwoord. Om vir die eerste keer te menstrueer kan vreemd wees en om vrae daaroor te vra nog vreemder. Dit hoef egter glad nie so te wees nie! Hierdie boek beantwoord al tieners se vrae en kwellinge, soos hoe krampe voel en wat jy moet doen as bloed jou klere vlek. Daar is gevallestudies, persoonlike vertellinge en vrae van regte tieners met antwoorde van regte kenners.
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.